Duties/Pligte
Job Requirements/Pos Vereistes
Lecturer:
Senior Lektor:
Lektor:
Recommendation/Aanbeveling
.
- Undertaking and supervising Analytical research activities, potentially in collaboration with other research groups in the Department;
- Teaching Analytical Chemistry at undergraduate and postgraduate level;
- Undertaking responsibilities and duties at Departmental and Faculty level as needed.
$ads={1}
Onderneem Analitiese navorsing as nagraadse studieleier, moontlik ook in samewerking met ander navorsingsgroepe in die Departement;- Bied onderrig in Analitiese Chemie op voor- en nagraadse vlak;
- Onderneem verantwoordelikhede en pligte op Departementele en Fakulteitsvlak, soos nodig.
Job Requirements/Pos Vereistes
Senior Lecturer:
PhD in Analytical Chemistry(or a closely related field);- Proven high level expertise in the use of advanced Analytical Chemistry techniques;
- Evidence of a coherent body of published work in the field of Analytical Chemistry as first or principal (corresponding) author in leading international journals;
- The proven ability to teach undergraduate and postgraduate Analytical Chemistry courses;
- Proven ability to secure research funding to establish a viable research group, or proven leadership and mentoring of a research team;
- Experience and evidence of excellence in teaching;
- Verbal and written fluency in English.
Lecturer:
PhD in Analytical Chemistry (or a closely related field);- Proven expertise in the use of advanced Analytical Chemistry techniques;
- The potential to teach undergraduate and postgraduate Analytical Chemistry courses;
- Publications in leading international journals in the field of Analytical Chemistry;
- Demonstrated potential to develop an active research programme;
- Excellent verbal and written fluency in English.
Senior Lektor:
PhD in Analitiese Chemie (of 'n nou-verwante vakgebied);- Bewese hoë-vlak kundigheid in die gebruik van gevorderde tegnieke in Analitiese Chemie;
- 'n Samehangende versameling van gepubliseerde werk in Analitiese Chemie as eerste- of senior outeur in toonaangewende internasionale tydskrifte;
- Die bewese vermoë om in voor- en nagraadse Analitiese Chemie te onderrig;
- Bewese vermoë om navorsingsbefondsing te werf om 'n lewensvatbare navorsingsgroep te vestig, of bewese leier- en mentorskap van 'n navorsingspan;
- Ervaring en bewys van uitnemendheid in onderrig;
- Uitstekende mondelinge en skriftelike vaardigheid in Engels.
Lektor:
PhD in Analitiese Chemie (of 'n nou-verwante vakgebied);- Bewese kundigheid in die gebruik van gevorderde tegnieke in Analitiese Chemie;
- Die potensiaal om voor- en nagraadse Analitiese Chemie onderrig aan te bied;
- Publikasies in toonaangewende internasionale tydskrifte in Analitiese Chemie;
- Bewese potensiaal om 'n aktiewe navorsingsprogram te ontwikkel;
- Uitstekende mondelinge en skriftelike vaardigheid in Engels.
Recommendation/Aanbeveling
- NRF rating;
- A research focus in molecular spectroscopy, especially NMR;
- Demonstrated potential to develop an innovative teaching programme (Lecturer);
- Potential to secure research funding (Lecturer);
- Post-doctoral or appropriate academic/industrial research experience;
- The ability to teach in Afrikaans.
NNS gradering;- 'n Navorsingsfokus in molekulêre spektroskopie, veral KMR;
- Bewese potensiaal om 'n innoverende onderrigprogram te ontwikkel (Lektor);
- Potensiaal om navorsingsbefondsing te werf (Lektor);
- Na-doktorale of toepaslike industriële/akademiese navorsingservaring;
- Die vermoë om in Afrikaans klas te gee.